Hi Antoinette. Ek wil net graag noem dat julle karamel uit die boeke is. Dit meng maklik, dit pipe baie maklik op koek en is regtig besonders. Die kondensmelk is heerlik en nie walglik soet nie. Dit laat 'n lekker nasmaak. Julle stuffed peppadews is wow... die kombinasie van die Danish met die sout suur en tikkie zing van die peppadews, is 'n wenner kombinasie en ons bedien dit op platters wat ook 'n treffer is. Drinking yogurt is heerlik en ideale versnappering vir kinders. Ek beveel julle produkte hoog aan.
Huizens products is the best Danish products and the very best yogurt to name a few! Good service, best prices and awesome service! Always come highly recommended!
Huizens Fabriek se produkte is almal ongelooflik lekker en smaaklik. Ek geniet veral die Jalapenos en chilli feta kaas! En dit maak nie saak of dit oop gemaak is of nie. As mens dit in die yskas hou, bly dit baie baie lank heerlik vars en smaaklik. Die olie waarin sommige van die produkte verpak word, gebruik ek om my kos in gaar te maak. Dit verskaf heerlike geur aan geregte.
Huizens Fabriek se ongegeurde joghurt is so vars en heerlik. Ek kan nie voorbly om te koop nie. My kinders het skoon vergeet hulle eet NET Woolies se choc-chip joghurt!!! Baie lekker en gesond.
My sister introduced to the most delicious danish chilli feta produced by Huizens Fabriek and I'm totally in love with it. It has the most unique flavour that is unforgettable. It leaves a lovely chilli flavour aftertaste that gives you that desire for more. You can use in scrumptious salads and in your cooking, it will have your family screaming for more!.....You cannot leave it off your shopping list. The Haigh Family just love it!!!